Eldo-netbal stel weereens die netbal standaard, volgens Hoërskool Eldoraigne.
Die skool wens graag die volgende dogters geluk, wat opgeneem is in die Gauteng Netbalspanne.
Die skool is werklik trots daarop om te kan sê dat vier van hul leerlinge span gehaal het.
Geluk Eldo’s!
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
