GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Meagan Smal – SA Skole kompetisie wenner

Ons is geweldig trots en dankbaar vir die geleentheid wat sy gekry het.

Meagan Smal is aangewys as die Algehele Wenner van die SA Skole kompetisie.

Ons is geweldig trots en dankbaar vir die geleentheid wat sy gekry het.

Sy sê dit was ’n voorreg om ’n finalis te kon wees. Om dan te wen is net so ’n groot prestasie.

Sy is ’n trotse Ovie en sal die skool se naam hoog hou in die jaar wat sy betrokke gaan wees as SA Skole se ambassadeur.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button