SCHOOL: Borgskap vir Uitsig sokkerspan
Hoërskool Uitsig se sokkerspan was baie dankbaar en trots om met die sentrum geassosieer te word vir die tweede jaar in ’n ry.
Centurion Lifestyle Centre se sentrumbestuurder Mev. Ann Jooste en Mev. Emsie van Rensburg (bemarkingsbestuurder) het ’n borgskap bewerkstellig vir Hoërskool Uitsig se heel eerste sokkerspan.
Die oorhandiging van die span se amptelike klere en sakke was gedoen tydens ’n ontbyt by Kiowa Spur op 23 Mei.
Hoërskool Uitsig se sokkerspan was baie dankbaar en trots om met die sentrum geassosieer te word vir die tweede jaar in ’n ry.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
