GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Wierdapark het Blou bulle!

Baie geluk manne!

Ses van Laerskool Wierdapark se rugbyspelers is gekies vir die Blou Bulle-laerskolerugbyspanne.

Wessel Kruger is gekies vir die o.12 span en is ook onderkaptein.

FC van Rooyen, Jean Erasmus, Nathan van Huysteen en Divan Viljoen is gekies vir die o.13 vyftiental.

Jean Erasmus is ook as kaptein van dié span aangewys.

Myburgh van Wyk is verkies tot die o.13 Cravenweekspan en is ook as onderkaptein van die span aangewys.

Die seuns gaan almal tydens die Julievakansie die Blou Bulle verteenwoordig in verskeie provinsiale toernooie.

Baie geluk manne!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button