GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Wieriebots presteer

Beide spanne behaal ’n goeie eindposisie uit 53 spanne.

Laerskool Wierdapark se robotikaspanne het vanjaar deelgeneem aan die Virtual Gear-aanlynkompetisie.

Die beginnersgroep, die Young Spanners, eindig vierde uit 29 spanne.

Die meer gevorderde groep, die Virtual Minds, eindig tweede in ’n afdeling vir spankompetisies saam met hul spanmaat van Duitsland.

Twee spanne, Wieriebots 1 en 2, het onlangs aan die Klofie-robotikakompetisie deelgeneem by Hoërskool Waterkloof.

Beide spanne behaal ’n goeie eindposisie uit 53 spanne, waarvan die meerderheid hoërskoolspanne was.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button