GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: HS Centurion seunshokkie weer in die A-bond!
Hulle het hulself goed gehandhaaf teen strawwe kompetisie.
Hoërskool Centurion se seunshokkie het vanjaar in die A-bond gespeel.
Hulle het hulself goed gehandhaaf teen strawwe kompetisie.
Die eerste span en o.14A-span het Vrydag 1 Junie Hoërskool Zwartkop kafgedraf en so hulle plek in die A-bond verseker.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
