GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Klein privaatskool ontvang wiskunde toekenning by Wits
Die skool het onder die top-tien skole in die junior kategorie (graad 6 en 7) geëindig.
Vyf leerders van Lynnwood Privaatskool (LPS) in Lynnwood Glen het in Mei deelgeneem aan ‘n wiskunde- kompetisie wat deur die Universiteit van Witwatersrand aangebied is.
Die oogmerk was om kinders bloot te stel aan hoër-ordedenke in wiskunde.
Die skool het onder die top-tien skole in die junior kategorie (graad 6 en 7) geëindig.


Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
