GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerskool Queenswood spog met drie liga wenners
Die 0/9 netbalspan was onoorwonne in al hulle wedstryde tydens die netballiga.
Laerskool Queenswood het vanjaar drie netbalspanne wat ligawenners is, 0/10A, 0/11A en 0/11B.
Ons 0/9 Netbalspan was onoorwonne in al hulle wedstryde tydens die netballiga.

Afrigter: Me. Juné Cloete

Afrigters: Sanelle, Magda (afwesig) en Nicky.

Afrigter Me. Juné Cloete
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!