GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Oos-leerder neem deel aan die Funakoshi Nasionale Karate-kampioenskappe
Baie geluk aan JD Wright!
Baie geluk aan JD Wright wat gekies is om aan die 34e Funakoshi Nasionale Karate-kampioenskappe in Durban deel te neem vanaf 22- 27 Augustus.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
