GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Die Hoër Tegniese Skool John Vorster kondig hoofleiers aan
Die leiers is bekendgemaak by die inhuldiging van die nuwe JV-raad.
Die Hoër Tegniese Skool John Vorster het onlangs hulle nuwe hoofleiers bekendgestel vir die tydperk van 2018/2019.
Die leiers is bekendgemaak by die inhuldiging van die nuwe JV-raad.
Hierdie spoggeleentheid het plaasgevind op 26 Julie 2018.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
