GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Hoërskool Overkruin leerder gekies vir IPT bullespan
Tian Stols speel in Oktober ’n inter-provinsiale toernooi in Durban.
Hoërskool Overkruin is trots op een van hul leerders wie gekies is vir die IPT Bullespan.
Tian Stols speel in Oktober ’n inter-provinsiale toernooi in Durban.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!