SKOOL: H/s Eldoraigne: Landloop atlete behaal Gautengkleure
Die span sal 8 September in Port Elizabeth aan die nasionale kampioenskappe deelneem.
Sewe van Hoërskool Eldoraigne se landloop atlete is ná afloop van die AGN kampioenskappe in die atletiek Gauteng noordspan (AGN-span) opgeneem.
Die span sal 8 September in Port Elizabeth aan die nasionale kampioenskappe deelneem.
Vlnr: Keagan Hunter (o.15), Ian van der Merwe (o.17), Christian Truter (o.15), Stefan Oberholzer (o.17), Eugene Laubscher (o.15), Christiaan Oberholzer (o.17), Elmé Minnnie (o.14).
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
