GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerskool Wierdapark stoei verwerf goud
Tydens die onlangse Johny Reitz en Noord-Gauteng stoeikampioenskappe het hierdie jong stoeiers van Laerskool Wierdapark gewys dat tawwe kompetisie hul nie onderkry nie en het van hulle goud en Noord-Gauteng klere verwerf.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!