GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Tygie tweede by Provinsiale Wiskunde-olimpiade
Marko gaan nou op nasionale vlak deelneem.
Marko Hildebrand het Tygies baie trots gemaak toe hy ’n algehele 2e plek verwerf het in die Gauteng Provinsie Wiskunde-olimpiade die afgelope naweek.
Marko gaan nou op nasionale vlak deelneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
