GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Langasems jaag prestasies na
Twee seuns van die skool is ingesluit in die Tshwane-noordspan nadat hulle in verskeie liga- byeenkomste skitterend presteer het.
HTS John Vorster het ‘n besonderse goeie landloopseisoen agter die rug.
Twee seuns van die skool is ingesluit in die Tshwane-noordspan nadat hulle in verskeie liga- byeenkomste skitterend presteer het.
Juan Willering (o.14) en Hanro van der Byl (o.15) het gekwalifiseer om deel te neem op 1 September te Suiderlig Highschool in Van Der Bijlpark.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
