SKOOL: Laerskool Wierdapark uitblinkers in Wiskunde en Wetenskap
Drie leerders van Laerskool Wierdapark het uitgeblink tydens die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Wiskunde- en Wetenskap-in-Aksie Olimpiades.
Drie leerders van Laerskool Wierdapark het uitgeblink tydens die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Wiskunde- en Wetenskap-in-Aksie Olimpiades.
Meggie Strauss (graad 7) behaal in die Wetenskapolimpiade ’n tweede plek in die streek (Gauteng-Noord, Limpopo en Mpumalanga) en ’n derde plek nasionaal. Petronell Muller (graad 7) is derde in die streek met die Wetenskapolimpiade. Stefan Bezuidenhout (graad 6) is die beste graad 6-Wiskundedeelnemer in die streek.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.