GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Drie Monties gekies vir Engeland-toernooi
Dié o.15-spelers het in die Julie-vakansie aan die Mossieweek by Hoërskool Ben Vorster deelgeneem en dit is waar hulle spel en talent keurders beïndruk het.
Baie geluk aan Charldon Matthee, Machiel Berning en Wilro Lundall, wie gekies is vir ’n krieketspan wat volgende jaar in Junie in Engeland aan ’n toernooi gaan deelneem.
Dié o.15-spelers het in die Julie-vakansie aan die Mossieweek by Hoërskool Ben Vorster deelgeneem en dit is waar hulle spel en talent keurders beïndruk het.
Baie geluk met die mooi prestasie. Ons is trots op julle!
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!