SKOOL: Hoërskool Montana – 7’s o/15 wenners
Die bestes van die land het daar teen mekaar meegeding. Die uitslae van die seisoen sluit in die volgende:
Hoërskool Montana se 0.15-sewesrugbyspan was die wenners van die Champ of the Champs-toernooi by Camp Discovery vroeër vandeesmaand.
Die bestes van die land het daar teen mekaar meegeding. Die uitslae van die seisoen sluit in die volgende:
– Cupwenners Sutherland-toernooi
– Cupwenners Brandwagtoernooi
– Bowlwenners in die Noordvaal- kampioenskap.
– Bowlwenners in die Champs of Champs- toernooi
– Sewende in die land op o.15-vlak uit 192 spanne.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
