GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Ses krieketmanne van Klofies gekies vir Northerns krieket

Die B-spanne speel ongeveer ses wedstryde teen ander provinsies. Hulle is alreeds besig om hierdie stryd.

Hoërskool Waterkloof se krieketmanne is onlangs vir die Northerns krieket span gekies. Die A-spanne speel in die nasionale week gedurende Desember as volg:

o.15A – Stellenbosch

o.17A -Durban / Kearnsney

o.19A – Kaapstad

Die B-spanne speel ongeveer ses wedstryde teen ander provinsies. Hulle is alreeds besig om hierdie stryd. Die wedstryde vind op Sondae plaas.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button