SKOOL: Tygie o.13-sagtebalspan is Gauteng-kampioene
Tygies se sagtebal o.13-span is die Liga naaswenners, Tshwane Kampioenskap-wenners, SASI Reekswenners en Gauteng Kampioene.
En so doen Laerskool Tygerpoort dit weer! Trots, ons is baie trots!
Tygies se sagtebal o.13-span is die Liga naaswenners, Tshwane Kampioenskap-wenners, SASI Reekswenners en Gauteng Kampioene.
Die volgende spelers het ook die Tshwane Skole Sagtebalspan gehaal: Emmeri Coetzee, Ané Coetzee is in die Blue Sox-span; Cara van der Westhuizen, Isabella Rautenbach en Elsa Fourie is Red Sox; en Sumé Bester in White Sox.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
