GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Monumentpark kleuterskool is 40 jaar oud
Die skool sowel as ouers het nie-bederfbare kos en klere sowel as speelgoed ingesamel wat aan Hanna Charity oorhandig is.
Monumentpark kleuterskool is vanjaar 40-jaar-oud. Om dit te vier het ons besluit om ’n verskil te maak.
Die skool sowel as ouers het nie-bederfbare kos en klere sowel as speelgoed ingesamel wat aan Hanna Charity oorhandig is.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!