GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Hoërskool Eldoraigne – Protea Dansers na Poland vir IDO

Ons is voorwaar baie trots, want ons weet dit het ure se harde werk geverg om Suid-Afrika te kan verteenwoordig op internasionale vlak.

Hoërskool Eldoraigne se Protea Dansers reis na Poland om aan die Internasionale Dans Organisasie (IDO) se Wêreldkampioenskappe te gaan deelneem.

Hulle is deel van 3 000 dansers van regoor die wêreld wat hul talent op die verhoog gaan uitstal.

Ons is voorwaar baie trots, want ons weet dit het ure se harde werk geverg om Suid-Afrika te kan verteenwoordig op internasionale vlak.

Geniet elke oomblik Eldo’s!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button