GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Swartkop – Kultuur kraai koning

Laerskool Swartkop het behoorlik hul staal gewys by die jaarlikse Centurion kunstefees en bewys dat dié klein juweel in Centurion nie agteruit hoef te staan vir ander skole nie.

Laerskool Swartkop het behoorlik hul staal gewys by die jaarlikse Centurion kunstefees en bewys dat dié klein juweel in Centurion nie agteruit hoef te staan vir ander skole nie.

Die skool se leerders het uitstekend presteer en het die volgende toekennings die afgelope week ontvang by die gala-aand:

Conrad Botha – Mees belowende talent in fotografie.

Minette de Souza Allegria – Mees belowende talent in dekoratiewe kuns Gr 4-7.

Clayton Fouché – Beste leerling woordspel Afrikaans huistaal Gr 7.

Olivia Schalkwyk en Stefan Greeff – Beste samespraak in die laerskool afdeling.

Laerskool Swartkop ontvang ook die volgende trofees: beste prestasie in skole kuns, beste gedramatiseerde spreekkoor, beste skool woordspel Afrikaans Huistaal gr 7 en beste laerskool toneel.

Conrad Botha.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button