SKOOL: Laerskool Swartkop – Provinsiale skaak
Aan die einde van die Tshwaneproewe het Adané Grobler 'n algehele 3de plek vir 0/8 behaal en Talia Reyneke, 'n graad 3 leerder, het algeheel 3de in die 0/12 afdeling geplaas.
Melindie Reyneke, Jandré Neethling, Minette de Souza-Allegria, Chantané Veldtman, Adané Grobler,
Talia Reyneke, Uisce Doyle, Ruben Meades en Cayden Elliot, nege van Laerskool Swartkop se leerders van graad R tot graad 7, is ingesluit by die Tshwane provinsiale skaakspan wat hierdie maand aan die SA junior skaak kampioenskappe gaan deelneem.
Aan die einde van die Tshwaneproewe het Adané Grobler ‘n algehele 3de plek vir 0/8 behaal en Talia Reyneke, ‘n graad 3 leerder, het algeheel 3de in die 0/12 afdeling geplaas.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
