GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Laerskool Check e-Log Atletiekbyeenkoms

Groot prestasie vir Laerskool Boerefort leerlinge.

Dié twee jong manne van Laerskool Boerefort was uitgenooi om aan die Laerskool Check e-Log Atletiekbyeenkoms op 2 Februarie te Hoërskool Waterkloof deel te neem.

Hulle het aan die 1 200m- en 100m-items onderskeidelik deelgeneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button