GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Laerskool Wierdapark se uitslae van ATKV-redenaars rondte 1

Ons is baie trots op agt van ons redenaars wat deurdring na die semi-finale rondte van ATKV Redenaars. Hulle neem op 10 Mei weer deel by Hoërskool Menlopark.

Ons is baie trots op agt van ons redenaars wat deurdring na die semi-finale rondte van ATKV Redenaars. Hulle neem op 10 Mei weer deel by Hoërskool Menlopark.

Op dié dag word bepaal watter leerders aan die nasionale kompetisie in Augustus by Goudini Spa (naby Worcester in die Wes-Kaap) sal deelneem. Ons hou styf duimvas vir hierdie leerders.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button