GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Odette van Wyk kan ver spring
Sy het aan die CAA Jeug en Junior Afrika Kampioenskap deelgeneem en geeindig met ’n vierde plek in verspring.
Odette van Wyk is tans ’n Gr. 11 leerder by Hoërskool Overkruin.
Sy het aan die CAA Jeug en Junior Afrika Kampioenskap deelgeneem en geeindig met ’n vierde plek in verspring.
Die skool is baie trots op haar prestasie.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
