Die volgende matriekseuns van Hoërskool Montana het presidentsverkenners-toekennings ontvang, ’n nasionale toekenning vir kulturele leierskap: Francois Greeff, Janko van Jaarsveldt, Liam Vorster en Marnu de Bruin.
Hulle het voldoen aan die volgende kriteria: bywoning van ’n sekere aantal gebiedskampe, suksesvolle voltooiing van ’n sekere aantal spesialisasies en take, goeie getuigskrifte van verskeie instansies, ’n vereiste aantal jare diens in die Voortrekkers, die slaag van die nasionale presidentsverkenner teoretiese eksamen en suksesvolle voltooiing van die nasionale presidentsverkenner afrondingskamp.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
