NewsSchools

Laerskool Louis Leipoldt het ‘n invordering van kos en komberse vir die DBV gehou

Laerskool Louis Leipoldt het ’n kompetisie gehou om kos en komberse vir die DBV in te samel.

Laerskool Louis Leipoldt het ’n kompetisie gehou om kos en komberse vir die DBV in te samel. Die katjie-klas van juffrou Yolanda Levinson het met harde werk en hope entoesiasme die kompetisie gewen. DBV Tshwane-verteenwoordiger Dewald Wahlsstrand het die kos, komberse en ander bederfies vir die diere in ontvangs geneem. Leipie Leeu, die skool se gelukbringer, het ook tydens die oorhandiging kom inloer.

ALSO READ: aLerskool Wierdapark leerders is bobaas in Wiskunde

Laerskool Louis Leipoldt het hope kos, komberse en ander bederfies vir die DBV ingesamel.

ALSO READ: Hoërskool Eldoraigne is syferslim met Netwerk24 Wiskunde

Agter, van links: Die DBV se Dewald Wahlsstrand, juffrou Angelique Coetzee (Grondslagfase se departementshoof), Pieter Ferreira (skoolhoof), Leipie Leeu, die katjie-klas se juffrou Yolanda Levinson, studente-juffrou Marile Nel en Christina Masemole. Voor: Die vlytige katjie-klas van Laerskool Louis Leipoldt.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button