Laerskool Wierdapark het onlangs by die Redenaars se nasionale finaal by Midstream Ridge opgetree. Die graad 3, 4 en 7-spanne het ’n tweede plek behaal terwyl die graad 5-span eerste gekom het.
Rian Knoesen (graad 5) het ’n eerste plek in die Engelse afdeling en ’n tweede plek vir sy motiveringstoespraak behaal.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!