Laerskool Witpoort se jaarlikse redenaars optrede vir gr. 1-3 leerders het onlangs plaasgevind.
Met toesprake getiteld “Goeie maniere kos niks” en “Maniere maak die man” het die gehoor geskaterlag vir die wysheid wat die leerders gebring het.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


