Local newsNewsSchools

Matriek leerder kry onderskeidings in Duits en Frans

Hoërskool Menlopark matriek leerder Rolien Bührmann was die enigste leerder wat Duits en Frans geneem het – twee vakke wat deel vorm van dieselfde taalkeuse in 2019.

Hoërskool Menlopark matriek leerder Rolien Bührmann was die enigste leerder wat Duits en Frans geneem het – twee vakke wat deel vorm van dieselfde taalkeuse in 2019.

Bührmann het twee maal in een week drie vraestelle op dieselfde dag afgelê. Die een dag was Duits, Frans en wiskunde en die ander dag was dit Duits, Frans en Engels Huistaal (Literatuur).

Bührmann het met 97% vir Duits en 92% vir Frans geslaag. Sy het ook onderskeidings vir wiskunde en Engels Huistaal gekry.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button