AdvertorialNewsSchoolsSponsored

Ovies Top Presteerders.

Ons trots

Baie geluk aan die matrikulante (Corazòn Valiente wat Braveheart beteken) van 2025 met julle puik uitslae. Die matrikulante het hulle hoërskoolloopbaan tydens die Covid-pandemie begin en bewys dat deursettingsvermoë en ywer ten spyte van omstandighede seëvier.  Hulle is met puik uitslae beloon.

Ons is trots op al ons Top-presteerders.

Ons hoofseun,  Adriaan Burgers, het 7 onderskeidings met ‘n gemiddeld van 90% behaal. Hy’t ook ‘n onderskeiding in sy agtste vak, Addisionele Wiskunde, behaal.

Anelri Smit –  6 onderskeidings met ’n  gemiddeld van 84.5%.

Ruben du Toit  – 6 onderskeiding met ‘n gemiddeld van 82.7%. Ruben het ook ‘n onderskeiding in sy agtste vak,  Addisionele Wiskunde, behaal.

Wian van der Merwe – 6 onderskeidings met ’n gemiddeld 82%

Mev. Helen Haasbroek is opgewonde oor die matrikulante van 2026 en weet hulle gaan skitterende prestasies behaal.

Ovies leef hulle jaartema vir 2026 reeds voluit uit:

Ovies in aksie, met passie! – Ovies in action, with passion!

OVERKRUIN.COM 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button