AdvertorialSchools

Hoërskool Oos-Moot spog met uitstekende uitslae

Een van die matrikulante behaal tweede plek in Suid-Afrika vir Wiskunde.

Hoeveelheid onderskeidings – 330 + 3 AdMaths

Persentasie Universiteitsvrystelling – 87.28%

Oosie Dux Leerling – Jéan Goodey

Tweede beste Wiskunde punt in Suid-Afrika (100%)

Algeheel derde beste matrikulant in Gauteng met ‘n gemiddeld van 95.43%

ONDERSKEIDINGS IN NSC eksamen:

9 onderskeidings – 1 Charl Marais

8 onderskeidings – 5 leerlinge (Jéan Goodey, Elsje Styger, Delia Steyn, Carla du Plooy, Simoné Jacobs)

7 onderskeidings – 6 leerlinge (Lené Briedenhann, Mariëtte de Jager, Jolandi de Jager, Mirca-Lee Oosthuysen, Noelanie Smit, Aneé van Eeden)

6 onderskeidings – 5 leerlinge (Wieke de Wet, Anica Ferreira, Melissa Kapp, Bianca Lombaard, Simoné Streso)

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button