AdvertorialSchools

HTS John Vorster skitter

U word uitgenooi na ons opedag op 20 April van 07h00 -17h00.

Slaagsyfer 99,4%

90 onderskeidings

109 leerders met universiteitsvrystelling

100% slaag in 15 vakke o.a. Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Tegniese Wiskunde en Tegniese Wetenskappe

Ons toppresteerders was:

Ajanke Joubert met ‘n gemiddeld van 91.75% en 8 onderskeidings behaal;

Tameryn de Bastos met 5 onderskeidings en ’n gemiddeld van 83,43%;

Katelynne de Vos het 4 onderskeidings behaal en ‘n gemiddeld van 80.29%.

Ander uitblinkers was:

Marko de Swart en Charles de Jager wat ook elk 4 onderskeidings behaal het met onderskeidelik 79% en 78,14% gemiddeld.

Leerlinge wat 3 onderskeidings behaal het, is Christian Sadler met ’n gemiddeld van 77%, Jomi Buys, 76% gemiddeld,  Cecil Lotriet, gemiddeld 75.29%, Damian Silvey, gemiddeld ook 75,29% en Deon Petzer, gemiddeld 67,43 %.

 

Toekomstige graad 8-ouers word hartlik uitgenooi na ons Opedag op 20 April van 07:00 -17:00.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button