AdvertorialSchools

Hoërskool Eldoraigne se Matriekklas van 2024

Hoërskool Eldoraigne se Matriekklas van 2024 het uitstekende prestasies behaal, met ‘n 100% slaagsyfer en 260 leerders wat Universiteitsvrystelling behaal het.

Die skool het 482 onderskeidings verwerf, en 18 vakke het ‘n 100% slaagsyfer behaal. “As jy nie gemotiveerd is nie, wees gedissiplineerd” so sê ons Dux-leerder, Ashleigh Harvey, sy behaal ‘n gemiddeld van 94.71%. Eldoraigne eindig eerste in hulle distrik en het die derde hoogste Universiteitstoelating in die provinsie. Baie geluk aan die Matriekklas van 2024 Eldo’s!

Gaan besoek gerus Hoërskool Eldoraigne se Opedag op 21 Mei 2025.

26 Christopher Rd, Centurion, South Africa
 eldo@hseldo.co.za
hseldo.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button