AdvertorialSchools

Hoërskool Garsfontein behaal ‘n trotse 100% slaagsyfer vir 2024!

Baie geluk aan die Matriekklas van 2024! Jul 100% slaagsyfer maak ons trots.

In Garsieland is verandering nie net onvermydelik nie, dit word verwelkom.

Ons verstaan dat elke Garsie ‘n storie is wat wag om geskryf te word en ons is hier om die gereedskap en leiding te verskaf sodat leerders verhale van sukses en vervulling kan skryf.

Met ‘n ryk tapisserie van akademiese vakkeuses tot ‘n oorvloed van buitemuurse aktiwiteite, bied ons geleenthede wat elke leerder bemagtig om deur kennis, vaardighede en selfvertroue hulle eie lewenswêreld te navigeer.

Ons nooi jou uit om die verhale van sukses te lees en die uiteenlopende geleenthede, wat Hoërskool Garsfontein ‘n plek maak waar lewens verander word, te ontdek.

Of jy ‘n voornemende leerder, trotse ouer of slegs ‘n nuuskierige besoeker is, ons verwelkom jou om ons skool te verken.

Welkom by Garsieland – waar onderwys ‘n katalisator vir verandering word en keuses die bousteen van ‘n blink en suksesvolle toekoms is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button