AM044144
EKSTERNE VERKOOPS- KONSULTANT – CENTRAL SUPPORT SYSTEMS – PTA TAK Ons is opsoek na n dinamiese, verkoopsgedrewe persoon om by ons span aan te sluit.
Moet daagliks kliente persoonlik besoek
Bou en onderhou sterk verhoudings met kliente in die (solar), kommersiele, industriele en mynbedrywe.
Moet in besit wees van n Matriek sertifikaat.
Moet vlot Afrikaans praat.
Moet n minimum van 2-4 jaar verkoops ondervinding in die elektriese veld he.
Salaris is onderhandelbaar , en sekere voordele sal bespreek word. Stuur CV na : adelj@css.co.za
Reference Number: AM044144