
Het ons ‘n watertekort in die land? Natuurlik!
Dis hoekom ek wil weet waarom daar waterlekkasies in die metro is wat vir maande lank nie herstel word nie?
Ek ry elke dag by Eugene Marais verby. Daar is al baie lank ‘n lek wat nie herstel word nie. So ook in Fransinastraat naby kruising met Adriaanstraat in Roseville.
Is hierdie ‘n stad wat goed bestuur word? Hoeveel soortgelyke gevalle is daar nie nog nie?
Vra maar net.
Besorgde inwoner
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
