LettersOpinion

Bourommel ‘n seeroog

Kom, vriende, kom ons ruk ons reg en hou ons voorstad skoon.

Brummeria, geleë teenaan WNNR se oostekant, was altyd ‘n baie netjiese voorstad en ’n mens het dit geniet om daar te gaan stap.

Maar dit is nie meer ‘n plesier nie.

Oral op ons sypaadjies lê bome en boomtakke, tuinvullis, bourommel, kartondose, plastiek, oorvol vullisdromme en sommer net allerhande gemors.

Wat het geword van sinlikheid en bedagsaamheid teenoor ons bure?

Kom, vriende, kom ons ruk ons reg en hou ons voorstad skoon.

Gert Janse van Rensburg

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button