LettersOpinion

Spoedgrens van 40km/h gevra

Garsfonteinweg in die ooste van Pretoria raak ál gevaarliker.

Na aanleiding van Pieter Kruger se brief oor ongelukke op Garsfonteinweg wil ons gestremdes graag enkele punte opper.

Ons voel daar moet ‘n spoedgrens van 40km/h ingestel word by kruisings wat deur verkeersligte beheer word.

Ons wil ook daarop wys dat gestremdes sukkel om van ‘n rolstoel in ‘n voertuig te klim wanneer ander motors te naby parkeer.

By parkeerplekke vir gestremdes moet voorsiening gemaak word vir ‘n ruimte van ’n meter en ’n half rondom die voertuig sodat gestremdes weerskante kan inklim.

Ek hoop dat u my kommentaar en moontlike reaksie daarop sal publiseeer.

Hendrik

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button