Sport

Centurion klub bied groot Bulletjiedag aan

Centurion se jeug-rugbyklub bied op Saterdag 14 Junie hul jaarliks Bulletjierugbydag op die velde van dié klub aan. Die eerste wedstryde sal reeds om 08:00 begin en duisende deelnemers word verwag. Die 0.6 en o.7 spelers sal aan die sogenaamde “rip”-rugby deelneem, terwyl die o.8 seuns gewone rugby sal speel, met die uitsondering dat dit …

Centurion se jeug-rugbyklub bied op Saterdag 14 Junie hul jaarliks Bulletjierugbydag op die velde van dié klub aan.
Die eerste wedstryde sal reeds om 08:00 begin en duisende deelnemers word verwag. Die 0.6 en o.7 spelers sal aan die sogenaamde “rip”-rugby deelneem, terwyl die o.8 seuns gewone rugby sal speel, met die uitsondering dat dit op die uitgemete Bulletjierugby-bane sal plaasvind.
Daar sal genoeg te eet en te drink te koop wees by verskeie stalletjies ten bate van Centurion se jeugklub.
Moenie hierdie groot geleentheid misloop nie.
Navrae: Dirk Pottas by 082-717-8187 of Jaenine van der Walt by 082-807-1600.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Koos Venter

Koos Venter is an experienced journalist who started his career 35 years ago, before the days of cellphones, modern computer systems, the internet and digital cameras, as a correspondent for Nexus, the former national magazine of the Department of Correctional Services. He has since worked for various other publications in all aspects of news coverage, as a columnist and in the production side of newspapers and online publications. Since 2007 he has specialized as a sports writer, while he is also regularly used as an analyst and commentator by several radio stations.
Back to top button