Olivia Schalkwyk, Gr. 2, verwerf ‘n goue medalje vir haar Ballet National Set Solo. Inke Nel, Gr.2, verwerf ‘n goue en ‘n silwer medalje vir haar Ballet Solo Dance. Alet Hattingh, Gr.2, verwerf 3 goue medaljes vir haar Ballet Solo Dance en kom derde in die duet. Janie Reyneke, Gr.3, neem vir die eerste keer …

Olivia Schalkwyk, Gr. 2, verwerf ‘n goue medalje vir haar Ballet National Set Solo.

Inke Nel, Gr.2, verwerf ‘n goue en ‘n silwer medalje vir haar Ballet Solo Dance.

Alet Hattingh, Gr.2, verwerf 3 goue medaljes vir haar Ballet Solo Dance en kom derde in die duet.

Janie Reyneke, Gr.3, neem vir die eerste keer aan die Eisteddfod-afdeling en verwerf die volgende: goue medalje in Modern Tap Dance met 85%, silwer medalje in Modern Solo Dance met 80%. Sy ontvang ook ‘n trofee vir die beste prestasie in haar ouderdomsgroep van 8-11 jaar. In die Tap Solo het sy ook `n trofee ontvang vir die beste prestasie in die ouderdomsgroep van 8 tot 11 jaar.

Anri Hattingh, Gr.4 neem deel aan ballet en dans drie solo’s waarvoor sy ‘n silwer medalje vir haar National Dance verwerf en ‘n brons vir haar Demi-Character Dance.

Zelmeri van der Merwe, Gr.6, verwerf die volgende: goue medalje in Ballet & Classical (11 jr) goue medalje in HipHop (11jr), silwer medalje in Modern (11jr).

Carlia Janse van Rensburg behaal die volgende: Moderne Danse – 2 x eerste plekke en goud asook 4 x tweede plekke en silwer Ballet – 3 x eerste plekke/goud en 2 x tweede plekke/silwer. Sy wen ook die volgende titels: tweede plek silwer vir “Best Modern Solo Dancer”. Eerste plek goud vir “Most Promising Modern Dancer”; eerste plek goud vir “Best Overall Ballet Winner”; eerste plek goud vir “Most Promising Ballet Dancer” en algeheel verwerf sy die tweede plek/silwer vir “Junior Overall Winner in Ballet & Modern”. Sy neem ook deel aan die American Dance Awards – SA Championship (ADA) en verwerf ‘n goue medalje vir ‘n Duet in Akrobatiese Danse.

Suné Venter, Gr.2 verwerf die volgende: eerste plek, goud in Modern Character Group derde plek, brons in Modern Jazz group, tweede plek, silwer in Ballet Classical Set Solo (Novice); eerste plek goud in Ballet Classical Group (amateur) eerste plek, goud in Ballet Demi-character group (amateur) en ‘n eerste plek, goud in Ballet Classical Group (amateur). Sy verwerf ook die volgende tydens die American Dance Awards – SA Championship (ADA): sewende plek – Set Solos en tweede plek Set Solo Dance Off (The Ultimate Challenge).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button