Bekende Afrikaanse Christelike skrywer sterf

Bekende Christenlike skrywer, Ds. Solly Ozrovech (88), het Woensdagoggend gesterf.

Dit is Woensdagoggend vroeg bekend gemaak dat Ds. Solly Ozrovech (88) gesterf het aan hart- en nierversaking komplikasies.

Ozrovech was bekend vir sy Christenlike boeke en was teen die tyd van sy dood ‘n afgetrede predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en gewese direkteur van die destydse weeshuis op Ugie in die Noordoos-Kaap.

Francois Ozrovech, sy seun, het gesê sy pa het twee weke gelede ‘n drastiese hartaanval gehad en dat sy gesondheid verder net verswak het.

Vir gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button