EntertainmentLifestyle

2015 ‘n goeie jaar vir Karlien

Psst. Het jy haar opwindende nuus gehoor?

Haar jongste album My Hartjie verkoop soos soetkoek en sy is aangewys as die wenner van Stricly Come Dancing South Africa.

Nou het Karlien nog goeie nuus. Dié gewilde sangeres is een van die dae op die kassie te sien in die plaaslike sepie 7de Laan. Die sangeres het onlangs dié opwindende nuus met aanhangers op haar Facebook-blad gedeel.

Boonop is ‘n voorsmakie van haar nuutste musiekvideo Woorde, ook pas uitgereik. Goeie dinge lê voor vir Karlien.

Foto; Facebook - Karlien van Jaarsveld.
Foto; Facebook – Karlien van Jaarsveld.

 

Kyk hier na ‘n voorsmakie van haar jongste musiekvide vir Woorde:

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button