Kyk hier na fotos van Leandie en haar Bouwer se mooiste dag

Een van Suid-Afrika se bekendste glanspaartjies Bouwer Bosch en Leandie du Randt het die afgelope naweek die knoop deurgehaak.

Die blonde aktrise, bekend vir haar rol as Ivanka in die Afrikaanse sepie Binnelanders, het haar tot sosiale media gewend om die mooiste oomblikke van haar en haar ‘Bou’ se spesiale dag met aanhangers te deel.

Kyk hier na grepe uit hulle trouvideo.

Die troue het in Potchefstroom plaasgevind en Leandie se rok is deur  Kobus Rautenbach Couture ontwerp.

Kyk hier na van die fotos soos geneem deur picture me&u.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button