Gesin oor feesseisoen op plaas aangeval
'n Gesin is wreed op hul plaas gedurende die feesseisoen aangeval.

‘n Gesin is op 20 Desember 2015 aangeval op hul plaas en vir byna twee ure gemartel en aangerand voordat die boewe met hul voertuig, verskeie vuurwapens en andere goedere weg is.
Die gesin is vreeslik getraumatiseer aangesien ‘n 83-jarige gesinslid wat daar gekuier het, ook aangerand is.
Om meer te lees oor hierdie storie, kliek gerus op ons susterpublikasie, Laevelder se webwerf.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
