EntertainmentLifestyle

VIDEO: Arno Jordaan stel nuwe liedjie bekend

Arno Jordaan sit nie stil nie. Hier is 'n voorsmakie van sy nuwe album wat in Februarie volgende jaar vrygestel word.

Arno Jordaan het verlede week sy nuwe enkelsnit Die eerste keer vrygestel.

’n Fotosessie is by die Lombardy besigheidpark in Pretoria gehou.

LEES OOK: Arno Jordaan se nuwe album binnekort hier

Die enkelsnit kan op radiostasies gehoor word en die album sal volgende jaar op 14 Februarie vrygestel word.

Rekord was agter die skerms en het eerstehands Arno se opgewondenheid ervaar.

Kyk die video hier:

Fotosessie by Lombardy besigheidspark in Pretoria.

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button