CompetitionsLifestyle

KOMPETISIE: Wen kaartjies om Joshua na die Reën en Lizandra Winter te sien

VIDEO: Moet nie hierdie geleentheid misloop nie.

Goeie musiek is nooit te versmaai nie en ons het goeie nuus vir aanhangers van Joshua na die Reën en Lizandra Winter.

Die duo het onlangs die Christa Steyn treffer Ek Wil Vir Jou opgeneem en is nou sy aan sy op 10 April by Laughing Chefs op die verhoog te sien.

Kaartjies is beskikbaar teen R150 elk en die vertoning begin 19:00. Bespreek nou jou kaartjies by www.tixsa.co.za.

Sien video hier:

KOMPETISIE:

Vyf gelukkige lesers kan elk dubbel kaartjies na Joshua na die Reën en Lizandre Winter se vertoning by Laughing Chefs wen.

Om in te skryf vir die kompetisie, vul die onderstaande vorm in en gebruik die woorde ‘JOSH en LIZANDRE’ as die sleutelwoord.

Die kompetisie sluit nie etes in nie. Etes beloop R200 pp.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button