SKOOL: DC4K by Laerskool Swartkop bekendgestel
Laerskool Swartkop, in samewerking met die Valhalla Christelike Maatskaplike Raad, het hul Egskeidingshulp vir kinders-veldtog in die graad 1-klasse kom bekendstel.
Laerskool Swartkop, in samewerking met die Valhalla Christelike Maatskaplike Raad, het hul Egskeidingshulp vir kinders-veldtog of in kort DC4K in die graad 1-klasse kom bekendstel.
Juffrou Alné Wessels en haar klas is hier saam met Tia Bosua Grünefelder (opvoedkundige sielkundige) by Laerskool Swartkop en Daleen Esterhuizen, ’n maatskaplike werker.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
